Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PLAAS BESTUURDER WERK DRINGEND GESOEK (dadelik beskikbaar) » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

PLAAS BESTUURDER WERK DRINGEND GESOEK (dadelik beskikbaar) PLAAS BESTUURDER WERK DRINGEND GESOEK (dadelik beskikbaar)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PLAAS BESTUURDER WERK DRINGEND GESOEK (dadelik beskikbaar)

R15 000.00
Goeie more Meneer / Mevrou

Hiermee doen ek (ons) graag aansoek vir die Vakante betrekking as Plaas bestuurder wat u adverteer. 

My naam is Chris. Ek is 47 jaar oud. Getroud met 2 skoolgaande kinders,  hulle doen Tuisonderrig.  Tans woonagtig  te Lydenburg en dringend opsoek na ‘n ander werk. Ek het 15 jaar ondervinding in alle aspekte van boerdery. My huidige salaris pakket is R 15000 met voordele van huis en voertuig. 

·       Kennis van groot kuddes beeste (bronsmara, angus, ens) - 1000 bees – siekte beheer, veld bestuur, behuising, voeding, ens

·       Kennis van +- 2000 skaap (merino) – siekte beheer, veld bestuur, behuising, voeding, ens

·       Besproeiing - (300 ha) instandhouding, installasie en herstelwerke van spilpunte asook elektriese pompe

·       Kennis van siektes ens op gewasse en voorkoming

·       Kennis van gif, kunsmis (vloeibaar en korrel)

·       Landbou - voorbereiding van lande, plant, rip, dis, krageg, oes, ens

·       Kennis van mielies, koring, lusern, aartappels, ens (aartappels - saad aartappels) asook groente gewasse (kool,  uie en pampoene) 

·       Pakhuis bestuurder (aartappels)

·       Algemene plaas werk van meganies to elektries, ens

·       Herstel en instandhouding van enige plaas implimente en voertuie

·       Voerkraal - aanmaak en meng van voer asook maak van pille (hamermeule) asook herstel en instandhouding

·       Voerkraal bestuur  -  speenkalwers, lammers asook vetmaak vir slag, bees voer kraal

·       Personeel bestuur met 60 -70 werkers

·       Citrus - naartjies, lemoene en suurlemoene

·       Bou – chalets, laaibanke, store, ens

·       Algemeen - draad, brand vore, lande ens

 Ons bly tans in Lydenburg . Ons is baie buigsaam en gewillig om te verhuis na enige gebied in Suid-Afrika.

Ek glo en vertrou dat ons die geskikte kandidate is vir enige posisie wat u tans beskikbaar het.

 Antwoorde op vrae wat u moontlikmag he:

·       Is ons bereid om te verhuis?  JA

·       Wanneer is ons beskikbaar om werk te aanvaar?  DADELIK

·       Bestuurslisensie? JA, kode 8. Leer tans vir kode 14 en PDP

·       Drink en Rook?  NEE

 
Ons hoop dat u ons tog ‘n kans sal gee om deel te word van u span. Ek glo dat ek (ons) die geskikte kandidaat is vir die huidige posisie beskikbaar by u.

Tans woonagtig te Lydenburg en dadelik beskikbaar 

 Hoop om spoedig van u te hoor

By voorbaat dank

 
Chris Breedt 
0786375342 of 0615177914 
babs.tesner@gmail.com 
Skype id: Chris &  Babs Breedt
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Lanzelly via e-pos.
Telefoon Nommer:0786375342
Selfoon Nommer:0723904891
Geadverteer deur: Lanzelly
'n soeknet lid sedert 2015-12-29.
Alle advertensies deur Lanzelly.

Vaalwater - Limpopo

1788 besigtigings.
Geadverteer op 2017-01-31 18:52:24.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.