Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Plaas Bestuurder/Voorman Plaas Bestuurder/Voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Plaas Bestuurder/Voorman

R15 000.00
Foto 1: Plaas Bestuurder/Voorman
Foto 2: Plaas Bestuurder/Voorman
Foto 1: Plaas Bestuurder/Voorman
Foto 2: Plaas Bestuurder/Voorman

Ek is n 50 jarige energieke (fikse en gesonde) "jong" man opsoek na werk op n plaas as n Plaas bestuurder/ Voorman. Ek het ongeveerd 16 jaar se ondervinding in boerdery  van Saaiboerdery, Veeboerdery, Meganiese instandhouding en Arbeids bestuur. My vaardighede sluit die volhende in:

Saaiboerdery:

 

  • Voorbereiding van grond.
  • Kallibrasie van chemiese spuite
Kallobrasie van saad en kunsmus hoeveelhede
  • Plant van mielies, sojabone, grondbone, Pepper dews en pampoene
  • Skedulering en bestuur van besproeing
  • Stroop van gewasse

 

Veeboerdery:

 

  • Dip,dossering en spuit van vee
  • Kraam (kalf) bystand
  • 200-2000 veld beeste

 

Instandhouding  en meganiese werk:

 

  • Meganiese instandhouding van besproeingstelsels,Planters, Trekkers, implemente, stropers, diesle pompe en engines.
  • Konstruksie van nuwe skure en plaashuise
  • Instandhouding  en oprigting van heinings/ wildsheinings.
  • Veld voorbrande
  • Erosie beheer en Instandhouding van  paaie
  • Basiese instandhoudingsvaardighede bv. , sweis, loodgieterwerk en elektriesewerk.

 

Arbeidsbestuur:

 

  • Normale span van 6-12 werkers
  • Seisoenale span van 80+ tog werkers

 

Ek het n kode 11 bestuurs lisensie en is Zulu en Engels goed magtig. Ek beskou myslef as n hardwerkende,lojale, eerlike persoon met Christelike waardes en standaarde.

Ek is onmidelik beskikbaar en is bereid om na enige provinsie in Suid Afrika te verhuis.

Indien n enige verder vra het kontak my gerus , David Els , op: 076 771 3156 

Vorige9 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Davidels1967 via e-pos
Geadverteer deur: Davidels1967.
'n soeknet lid sedert 2017-08-04.
Alle advertensies deur Davidels1967.
Bergvlei - Johannesburg - Gauteng
Kaart vir Bergvlei,Johannesburg,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.2672875, 28.1682105

387 besigtigings.
Geadverteer op 2017-08-24 08:40:16.
WhatsApp Iemand.
 

2017-10-22 22:47:25 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.12860 sekondes vir 54.80.10.56