Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas bestuurder pos verlang in Oudtshoorn en omliggend dorpe » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas bestuurder pos verlang in Oudtshoorn en omliggend dorpe Plaas bestuurder pos verlang in Oudtshoorn en omliggend dorpe  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas bestuurder pos verlang in Oudtshoorn en omliggend dorpe

R25 000.00

Blanke egpaar 38 en 36 geen afhangklikes.

Hy.. 14 jaar ondervinding in Wild Skaap Bees Somer gewas verbouing Mielies en Sojas.

Lucern. Meganies goed aangelê. Algemene instandhouding van geboue, voertuie, implemente. Kan onafhangklik werk en pligte na kom. Geldige Kode14 en PDP.

 

Sy...Sterk admenastriewe agtergrond in privaat sektor. Versorging van hanslamers.

 Bereid om te verhuis. Afstand van dorp nie n probleem. Eie vervoer.

 Kontak my gerus per e pos vir verdere inligting

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hoop sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hoop.
'n soeknet lid sedert 2016-03-27
Alle advertensies deur Hoop.
Cullinan - Gauteng

2420 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-28 19:46:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.