Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas Bestuurder opsoek na werk. » Plaassake en besigheids indeks » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.78Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.31Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.38Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 14.87Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.12Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.11Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1367Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.00Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2061Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.39Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.83Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.54Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0488Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0482Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.91Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.31Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.20Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.20Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.27Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.36Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.89Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0314Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1409Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9535Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7603Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8343Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2625Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0007Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.08Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4404Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.75Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.84Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0405Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0080Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.75Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0160Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.00Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0706Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.35Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4079Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.12Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1232Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.75Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.23Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.74Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.74Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.08
Plaas Bestuurder opsoek na werk. Plaas Bestuurder opsoek na werk.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas Bestuurder opsoek na werk.

Goeie Dag Boere. Beide ek en my man soek na plaaswerk vir die nuwe jaar. My man kom terug van VSA af, en het reeds meer as 5jaar plaasbestuurder ondervinding in SA en in die VSA. Indien iemand dalk weet van iets. Hy is n Gekwalifiseerde diesel mechanic met kode 14 lisensie, ken SA en Amerikaanse trokke, kan als ry en sleep, gooi self seile en maak self reg indien iets foutgaan. Drywer werk is ook n opsie. Tans is hy op n plaas in die Suide van Amerika, waar daar soya bone, mielies en cotton geplant is. Voorheen het hy met beeste, skape en Renosters asook Landras varke gewerk. Hy is 30jr oud, getroud en ons het 1 kind. Ek is bekend met grootskaalse hoenderboerdery en kan ook trekkers en tlb's ens bestuur, het gastehuis ondervinding met besprekings doen en skoonmaak ens. Enige werk is welkom. Enige plaaswerk of drywer werk asb? Inbly is veral ook welkom. Enige area, is bereid om te verhuis. VSA is goeie geld en ondervinding maar n familie moet bymekaar wees. Ons is albei beskikbaar vanaf Januarie, aangesien hy kontrak het tot dan. Welkom om my te kontak.

0607403554 / 0728876636 elsajvrensburg7@gmail.com

1 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Plattelanders via e-pos.
Telefoon Nommer:Whatsapp 0728876636
Selfoon Nommer:Bel 0607403554
Geadverteer deur: Plattelanders
'n soeknet lid sedert 2019-08-22.
Alle advertensies deur Plattelanders.

Daspoort - Gauteng

61 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-23 00:24:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.