Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas bestuurder / voorman » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaas bestuurder / voorman Plaas bestuurder / voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas bestuurder / voorman

R15 000.00
OP SOEK NA VAKANTE POS    Ek is n christenlike getroude blanke man met breë spectrum  werksveld kennis en baie lewenservaring. Ek is drie talig waarvan een taal ‘n nie –blanke taal is . Ek is besonders maganies aangelê en leer graag nuwe vaardighede aan, komunikeer baie goed en sien komunikasie  en produktiwiteit as baie belangrik. Ek is ‘n baie [hands on] persoon wat werk betref maar delugeur werk baie goed.Netheid en dissipline in my werksplek  as ook in my privaat lewe speel vir my ‘n groot rol. Ek dink vinnig op my voete en hanteer konflik goed in’n moeilike situasie. Ek pas gewoonlik maklik aan  en is altyd gewillig om iets nuut aan te pak. Ek is nie bang om die gevolge te dra geskrewe aan verkeerde besluitneming nie. Ek werk graag in die buite lug en hou daarvan om met gereedskap te werk verkieslik my eie gereedskap sover moontlik. Ek beskik oor ‘n redelike wariasie van gereedskap. Koleegas en vriende beskou my as talentvol en as ‘n kreatiewe denker. Ek streef om mense om my gelukig te hou  sover  moontlik en help waar ek kan, raak ook graag in die gemeentskap betroke.                        EK BESKIK OOR KENNIS INBou en herstel van sement reservoirs en watertenk instaleering.Instaleering van waterpompe met druk kontruleders met  pyp werk.Konkruit en sweis werk as ook die vel van hoë risiko bome.Algemene perseel instandhouding. GEROESTE diesel mac. Gerigestreerde B grd. en C.T.I. Diploma in sekuriteit. Vir volledige CV.kontak my Gerhard Pelser op 074 536 3636  ofClaudine by 074 316 8151  E.pos     cgpelser@gmail.com     JESUS CHRISTUS seën hom wat wandel in SY weë!!!!!!
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Camojoe via e-pos
Geadverteer deur: Camojoe.
'n soeknet lid sedert 2012-07-09.
Alle advertensies deur Camojoe.
Fochville - Noordwes

14520 besigtigings.
Geadverteer op 2012-07-09 15:01:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!