Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PLAAS BESTUURDER / PLAAS VOORMAN / MELKERY BESTUURDER POSISIE GESOEK » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

PLAAS BESTUURDER / PLAAS VOORMAN / MELKERY BESTUURDER POSISIE GESOEK PLAAS BESTUURDER / PLAAS VOORMAN / MELKERY BESTUURDER POSISIE GESOEK  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PLAAS BESTUURDER / PLAAS VOORMAN / MELKERY BESTUURDER POSISIE GESOEK

HET BAIE JARE EN UITSTEKENDE BOERDERY ONDERVINDING VAN MELKERY, REKENAAR, KI, DRAGTIGHEID, WEIDINGS, LUSERN, SAAIERY, KUILVOER, SKAAP, VLEISBEESTE, WINGERD, VRUGTE, GROENTE, AARTAPPELS, BESPROEIING, MEGANIKA, GAS+BOOGSWEIS, KODE EC1. KAN ALLEEN EN OP EIE INISIATIEF BESTUUR. KAN GOED BEPLAN, ORGANISEER EN DELIGEER. VERANTWOORDELIK, PLIGSGETROU, BETROUBAAR, EERLIK EN HARDWERKEND. MAKLIK AANPASBAAR. GOEIE MENSEVERHOUDINGE. SOBER GEWOONTES EN ROOK NIE. 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak H. laubscher via e-pos.
Selfoon Nommer:0824824689
Geadverteer deur: H. laubscher
'n soeknet lid sedert 2010-09-12.
Alle advertensies deur H. laubscher.

Malmesbury - Wes-Kaap

7312 besigtigings.
Geadverteer op 2010-09-14 13:36:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!