Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Persoonlike Assistent & Admin Dame » Sekretarieel » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Persoonlike Assistent & Admin Dame Persoonlike Assistent & Admin Dame  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Persoonlike Assistent & Admin Dame

R9 000.00

Poly Ice SA (Pty) Ltd het ʼn voldag pos vir ‘n dinamies dame ongeveer 27jaar en ouer om as persoonlike assistent op te tree. Poly Ice SA (Pty) Ltd is ʼn klein dinamiese maatskappy wat Gel Pakke vir die mediese bedryf vervaardig.

Pligte behels persoonlike assistent vir die bestuur, skakelbord, koördinering van aflewerings en ontvangste, produksie skedules, voorraad beheer, personeel, administratiewe pligte te opsigte van kwaliteit stelsel.

Verkieslik kandidate wat woonagtig is in Centurion, maar elke aansoek sal op meriete beoordeel word. Eie vervoer is noodsaaklik. Die pos is beskikbaar vanaf 6 Januarie 2016.

Besoldiging sluit in Groep Lewens versekering en bydrae tot uittree annuïteit. ʼn Drie maande pro-basie tydperk sal geld. Die totale pakket is R9000 per maand betaalbaar die laaste werksdag van die maand.

Kontak: Danie of Ellen – admin@polyice.co.za


Vorige6 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Danieb sal kan kontak.
Geadverteer deur: Danieb
Alle advertensies deur Danieb.
'n soeknet lid sedert 2015-12-08.
Sunderland Ridge - Centurion - Gauteng
Kaart vir Sunderland Ridge,Centurion,Gauteng,Suid Afrika

3445 besigtigings.
Geadverteer op 2015-12-08 08:32:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.