Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsporing van Biologiese ouers en Aangenome kinders » Diens Verskaffing » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.88Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.73Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.18Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.00Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.63Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1659Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.68Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.06Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2371Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.94Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2833Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0550Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0504Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.31Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.59Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.90Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5355Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.35Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.31Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.44Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.22Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7420Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0098Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0019Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.64Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.44Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0019Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0333Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0883Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0194Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9915Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.06Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0358Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1496Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.06Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.52Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4541Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.31Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.13Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1435Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.36Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.05Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.54Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.54Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.60Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.19Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.17
Opsporing van Biologiese ouers en Aangenome kinders Opsporing van Biologiese ouers en Aangenome kinders  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsporing van Biologiese ouers en Aangenome kinders

Is jy dalk aangeneem en soek jy na jou biologiese ouers - of het jy 'n baba jare gelede opgegee vir aanneming en soek jy na hom of haar?

Stuur vandag nog vir my 'n epos na info@adoptedchild.co.za en laat ek jou professioneel met hom of haar herenig.

My webtuiste is:  www.adoptedchild.co.za

Almal wie soek na 'n ouer of 'n aangenome kind is nie noodwendig gelys op my webtuiste nie, want almal wil nie he dat hulle inligting daarop

aangebring word nie omdat hulle dit privaat wil hou.  My tariewe is baie billik en ek werk die tarief uit sodra ek weet hoeveel inligting beskikbaar

is waarmee ek die ouer/kind moet opspoor.  Ek behaal ongeveer 95% sukses met elke saak.  Indien jy slegs vermoed dat jy aangeneem is,

of jy weet jy is aangeneem, maar het geen verdere besonderhede van jou biologiese ouer na wie jy soek nie, kan ek jou steeds help.

STUUR VANDAG NOG VIR MY 'N EPOS EN KRY GEMOEDSRUS.

 

Vorige36 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Kontak Adopted child via e-pos
Geadverteer deur: Adopted child.
'n soeknet lid sedert 2014-12-03.
Alle advertensies deur Adopted child.
Kleinmond - Wes-Kaap

12363 besigtigings.
Geadverteer op 2014-12-03 06:50:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.