Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na werk as Werkswinkel werktuigkundige op plaas! » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na werk as Werkswinkel werktuigkundige op plaas!  Opsoek na werk as Werkswinkel werktuigkundige op plaas!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na werk as Werkswinkel werktuigkundige op plaas!

Goeie dag eks opsoek na n geleentheid as n plaas "mechanic" (werktuigkundige) 

Ek het meer as 12 jaar ondervinding in motors, bakkies,forklifts ,trekkers en vele meer. 

Ek het ook baie gereedskap as voordeel vir die posisie.

Ek is 32 jaar oud, getroud met 3 jong seuns.  

Indien enige boer iemand benodig wat nog die ou manier werk, iemand wat onafhanklik werk en hand bysit by als kan u my kontak per whatsapp of epos. 

Bereid om te verhuis.  

 

Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Shaun p sal kan kontak.
Geadverteer deur: Shaun p.
'n soeknet lid sedert 2021-05-20
Alle advertensies deur Shaun p.
Uitenhage - Oos-Kaap

952 besigtigings.
Geadverteer op 2021-05-20 11:47:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.