Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Klubs
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na saamry geleentheid » Klubs » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na saamry geleentheid  Opsoek na saamry geleentheid  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na saamry geleentheid

R1 500.00

Goeie dag,

Ek is opsoek na 'n saamry geleentheid vanaf Doornpoort tot en met die Waterglen Shopping Centre in Menlyn oorkant Bidvest McCarthy GM.

Ek werk tans daar by GM in Menlyn.

Ek is bereid om Petrol en Tolgeld maandelik te betaal as dit benodig word.

Ek kan ook reel om iewers afgelaai en opgelaai te word om dit te vergemaklik.

Laatweet my asseblief as iemand in dieselfde area werk.

Ek sal dit opreg waardeer.

Dankie!

 

Jenny 

Vorige5 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Klubs

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Klubs.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jen-jen sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jen-jen
Alle advertensies deur Jen-jen.
'n soeknet lid sedert 2016-10-28.
Vishoek - Kaapstad - Wes-Kaap

854 besigtigings.
Geadverteer op 2016-10-28 14:54:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.