Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na plaaswerk in die Limpopo omgewing » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na plaaswerk in die Limpopo omgewing Opsoek na plaaswerk in die Limpopo omgewing  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na plaaswerk in die Limpopo omgewing

R12 000.00
Foto 1: Opsoek na plaaswerk in die Limpopo omgewing

Ek is n 33 jarige man van Tzaneen, Limpopo. Ek is DRINGEND opsoek na plaaswerk in die Limpopo omgewing.

Ek het 15 jaar meganiese ondervinding op Landbou toerusting en algemene ligte voertuie en vragmotors. Ek het vir Case IH Ventersdorp gewerk waar ek my vakleerlingskap voltooi het en waarna ek in 2007 na Amerika gereis het vir werk. Daar het ek in die state Noord Dakota, Suid Dakota, Nebraska, Oklahoma, Kansas, Texas, Wyoming en Montana koring, mielies en sojabone gestroop en algemene herstelwerk en instandhouding verrig op plase van masjienerie en voertuie. Ek het ook vragmotor bestuur en my Amerikaanse CDL(kode 14) ook gekry het. Ek was 4 jaar in Amerika waarna ek terug gekeer het na SA.

Ek het hier in SA vir SAME/DEUTZ gewerk vanaf 2011-2013 as n dieselwerktuigkundige. Ek het op n sitrus plaas gewerk buite Tzaneen vanaf 2014-2015 ook as n dieselwerktuigkundige en onlangs vir GM SA gewerk by hul agentskap hier in Tzaneen ook as Dieselwerktuigkundige.

Ek nou 10 maande werkloos. Ek verlang n huis,vervoer, bed en wasgeriewe vir klere ingesluit by werks-pakket aangesien ek nie vervoer van my eie het nie. ek het ook nie n selfoon nie. ek bly gratis by mense op genade. ek het geen meubels...net n klein kassie met borde, glase daar binne en dan het ek ook n klein hondjie wat ek versorg wat ek saam my neem wat ook welkom mag wees.

Ek baie desperaat vir werk en ek gee altyd my beste!! Ek werk hard en Landbou werk en meganiese werk is niks nuut vir my nie.

Indien enige poste beskikbaar is kan u my kontak per epos aangesien ek gereeld op die rekenaar kontak hou met die buite wereld. My epos adres: kevinsenekal555@gmail.com

Ek het nie n foon nie maar hier is my nommer vir ingeval ek intussentyd n foon geleen kan kry by iemand: 0787925032 

 

 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Kevin1983 via e-pos.
Telefoon Nommer:0787925032
Selfoon Nommer:0787925032
Geadverteer deur: Kevin1983
'n soeknet lid sedert 2017-06-11.
Alle advertensies deur Kevin1983.

Arborpark - Tzaneen - Limpopo

908 besigtigings.
Geadverteer op 2017-06-11 22:17:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!