Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na plaaswerk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na plaaswerk  Opsoek na plaaswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na plaaswerk

R10 000.00
Foto 1: Opsoek na plaaswerk
Foto 2: Opsoek na plaaswerk
Foto 3: Opsoek na plaaswerk
Foto 1: Opsoek na plaaswerk
Foto 2: Opsoek na plaaswerk
Foto 3: Opsoek na plaaswerk

Ek is n 27 jarige man wat opsoek is na plaaswerk enige plek in suid afrika, ek is baie betroubaar en leer vinnig, ek het n groot passie vir boerdery en het 8 jaar elektriese en loodgieter ondervinding sowel as meganiese ondervinding ook, het grootgeword op n plaas en werk tans as n voorman/plaas bestuurder.  Kontak my gerus vir verdere inligting 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Geadverteer deur: Kevinlowe.
'n soeknet lid sedert 2014-10-10.
Alle advertensies deur Kevinlowe.
Douglas - Noord-Kaap

2232 besigtigings.
Geadverteer op 2015-03-31 08:09:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.