Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
OPSOEK NA PLAASBESTUURDER OPSOEK NA PLAASBESTUURDER  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

OPSOEK NA PLAASBESTUURDER

R123.00
'n Gevestigde boerdery beskik tans oor 'n vakante pos vir 'n Plaasbestuurder -
Vereistes:
• Minimum 5 jaar ondervinding van vee- en akkerbou
• Breedvoerige kennis van saaiboedery, met spesifieke verwysing na soya’s, mielies en kuilvoer produksie
• Breedvoerige kennis van veeboerdery
• Moet onafhanklik kan werk en besluite kan neem.
• Oor die vermoë beskik om te kan organiseer en te delegeer
• Moet uitstekende mense verhoudinge kan handhaaf
• Kennis van landbou implemente asook meganiese agtergrond daarvan voordelig
• ’n Selfstandige, eerlike persoon met sober gewoontes
• ’n Geldige bestuurderslisensie met eie vervoer
• Sal verantwoordelik wees vir die direkte rapportering aan Groep Direksie

PAKKET:
Normale voordele is van toepassing. Salaris is onderhandelbaar na gelang van ondervinding en kwalifikasies per kandidaat vir die vakante pos.
Slegs kandidate wat aan die vereistes voldoen kan ‘n volledige CV met bewys van kwalifikasies en kontakbare verwysings rig aan:
Epos: bothma2008@gmail.com
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

 
Kontak Bothma2008 via e-pos
Geadverteer deur: Bothma2008.
'n soeknet lid sedert 2018-08-24.
Alle advertensies deur Bothma2008.
Mareetsane - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Mareetsane,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

205 besigtigings.
Geadverteer op 2018-08-24 11:15:12.
WhatsApp Iemand.
 

2018-09-24 23:32:36 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.09735 sekondes vir 54.80.58.121