Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
Opsoek na Plaasbestuurder Pos Opsoek na Plaasbestuurder Pos  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Opsoek na Plaasbestuurder Pos

Ek plaas namens vriende van my. Kontak my per epos vir die CV as u enige pos beskikbaar het: rentia.e@hotmail.com:

Man middel 30's opsoek na Plaasbestuurder pos. Het Kode EC , Sober Gewoontes. Is getroud en het afhanklikes. Kan Afhanklik werk. Is nie persoon wat net sit orders uitdeel nie, is tipe persoon wat saam werkers kan werk in 'n span. Het ondervinding in:

Plant van gewasse

Voorbereiding van lande

Herstel van planters, gifspuite

Meganies: (17j+ ondervinding)

Herstel van voertuie

Herstel van engins

Spilpunte

Dompelpompe

Algemene hertelwerk op plaas en voertuie

Melkery:

1200+ beeste behartig in melkery.

Alpro sisteem behartig.

KI (Het sertifikaat)

Beeste behadel vir siektes en nodige medikasie toegedien.

Vleisbeeste Veld en Voerkraal:

600 beeste behartig (veld)

Identifiseering van siektes en nodige medikasie toegedien

Inentings

Alle aspekte van voerkraal( +- 300 speenkalwers)

Horingsbrand

Brandmerke

Doseering

Skape:

+-1000 skape behartig

Identifiseering van siektes en nodige medikasie toegedien.

Doseerings

Inentings

Beheer van stoet

Skaapvoerkraal ( 400-500 speenlammers)

KONTAK ALLEENLIK VIR CV AS HY KWALIFISEER VIR 'n BESKIKBARE POS!!!

Vorige19 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rentiae sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rentiae.
'n soeknet lid sedert 2017-10-08
Alle advertensies deur Rentiae.
Potchefstroom - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Potchefstroom,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

741 besigtigings.
Geadverteer op 2018-01-08 11:17:11.
WhatsApp Iemand.
 

2018-07-21 17:38:03 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.10204 sekondes vir 54.224.60.122