Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na plaasbestuurder of voorman pos in die Wes-Kaap » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na plaasbestuurder of  voorman pos in die Wes-Kaap Opsoek na plaasbestuurder of voorman pos in die Wes-Kaap  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na plaasbestuurder of voorman pos in die Wes-Kaap

Ek is Johan van der Merwe, 38 jaar oud, sober gewoontes, nie roker nie. Ek is graag opsoek na n plaasbestuurder of voorman pos verkieslik in die Wes-Kaap. ek het goeie kennis van saaiery, vee en melkery.

Ek het goeie meganiese kennis en ondervinding sovel as instandhouding van trekkers, loodgieter werk ens. Ek woon al 30 jaar op my pa se plaas (word tans uitverhuur - rede vir werksoek) Ek kan dadelik begin indien nodig.

 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Johanpatricia via e-pos.
Telefoon Nommer:0760783027
Selfoon Nommer:0798483070
Geadverteer deur: Johanpatricia
'n soeknet lid sedert 2015-02-10.
Alle advertensies deur Johanpatricia.

Balfour - Mpumalanga
Kaart vir Balfour,Mpumalanga,Suid Afrika

GPS: -26.6536509, 28.5914696

1567 besigtigings.
Geadverteer op 2015-02-10 21:43:02.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.