Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Huishulp
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na huishulp werk » Huishulp » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na huishulp werk Opsoek na huishulp werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na huishulp werk

R2 000.00
Ek is (Martha) 'n hardwerkende, netjies en selfgemotiveerd dame met  'n passie vir my werk. Ek het goeie Christelike waardes en is eerlik en opreg. Ek praat Afrikaans vlot. Ek is opsoek na huishulp werk in die Pretoria area. Ek kan lekker kook en is goed met kinders.Ek wil graag inslaap Maandag tot Vrydag.) Ek is deeglik en betroubaar het sober gewoontes en 'n aangename vriendelike persoonlikheid.  Ek het goeie verwysings en ondervinding.Gee my asb 'n kans ek sal u nie teleurstel nie.Skakel my:  0761860870
Vorige14 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Leonie31 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Leonie31
Alle advertensies deur Leonie31.
'n soeknet lid sedert 2013-08-11.
Halfway Gardens Uit 8 - Halfweghuis - Gauteng

3028 besigtigings.
Geadverteer op 2013-08-11 21:06:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.