Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na enige plaaswerk as helper » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na enige plaaswerk as helper Opsoek na enige plaaswerk as helper  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na enige plaaswerk as helper

Goeie dag.

My naam is Paul. Ek is 34 jr oud, getroud met 3 kinders.

Ek is asb dringend opsoek na enige werk wat kos en verblyf insluit.

Ek is hardwerkend en leer baie vinnig en dit wat ek nie ken nie sal ek leer.

 Asb. Ek het kode 8 lisensie. My hande staan stil vir niks en as ek werk 

gee ek altyd 110%. Sal nie spyt wees as jul my in diens neem nie. As enige

iemand van iets weet sal ek dit baie waardeer. Kan my of my vrou kontak 

op 0624139956.

Baie dankie byvoorbaat 

 

Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Telefoon Nommer:-
Selfoon Nommer:0849745574
Geadverteer deur: Justenepaul.
'n soeknet lid sedert 2019-05-13.
Alle advertensies deur Justenepaul.
Sasolburg - Vrystaat

43 besigtigings.
Geadverteer op 2019-05-13 18:43:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.