Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na enige Algemene Tikwerk » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na enige Algemene Tikwerk Opsoek na enige Algemene Tikwerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na enige Algemene Tikwerk

Algemene Tikwerk

My naam is Jessica, ek is 29 jaar oud van Welkom in die Vrystaat. 

Ek is opsoek na enige algemene tikwerk wat ek van die huis af kan doen bv. cv's,

kwotasies, fakture, skooltake, vraestelle, dokumente, ens. 

Ek ontwerp ook, besigheidskaartjies, briefhoofde, pamflette, koeverte, kalenders, ens.

My e-pos adres:  morningstarprinting2@gmail.com

 

 

 

Vorige14 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Jes via e-pos
Geadverteer deur: Jes.
'n soeknet lid sedert 2015-07-21.
Alle advertensies deur Jes.
Riebeeckstad - Welkom - Vrystaat
Kaart vir Riebeeckstad,Welkom,Vrystaat,Suid Afrika

1912 besigtigings.
Geadverteer op 2015-07-21 21:54:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!