Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Allerlei
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Opsoek na betrekking op n plaas-plaasbestuurder of voorman Opsoek na betrekking op n plaas-plaasbestuurder of voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.

Opsoek na betrekking op n plaas-plaasbestuurder of voorman

R18 000.00

Ek is 35 jarige hardwerkinde man,getroud,het 2 kinders.

Ek het groot geword op n plaas,ek ken en verstaan die plaas omstandighede.

Ek is opsoek na n betrekking op n plaas.

Ek het kennis in die volgende: Plaasbestuur,slaap,bok,bees. Besproeiing (spilpinte)Voerkraal ondervinding,

Goeie meganiese ondervinding bv. Trekkers,Implemente,pompe.

Plaasbestuur ondervinding.

Kan goed sweis-Het my eie sweiswerke besigheid gehad.

Ek kan goed met mense werk.

 

Ek is eerlik en hardwerkind. 

 Kontak my op: 064 536 4220

 

Vorige2 van 43Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bosklong sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bosklong
Alle advertensies deur Bosklong.
'n soeknet lid sedert 2017-10-31.
Hopetown - Noord Kaap
Kaart vir Hopetown,Noord Kaap,Suid Afrika

GPS: -29.6421605, 24.0844785

98 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-31 16:11:43.
WhatsApp Iemand.
 

2017-11-25 03:48:58 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.06379 sekondes vir 54.145.117.60