Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Medies
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Opsoek na 'n manlike/vroulike versorger vir bejaarde boer in Oos Kaap Opsoek na 'n manlike/vroulike versorger vir bejaarde boer in Oos Kaap  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Opsoek na 'n manlike/vroulike versorger vir bejaarde boer in Oos Kaap

R7 000.00

Ek is opsoek na manlike of vroulike persoon wat goeie gesondheid geniet. Verkieslik nie jonger as 40jaar om my bejaarde vader (82 jaar) te versorg.

Persoon moet oor die volgende eienskappe beskik:

Christen (NG kerkganger) 

Geldige rybewys (bereid wees om hom op plaas rond te ry na versoek, asook Sondae kerktoe)

Sonder afhanklikes en om permanent in te woon op die plaas (gratis verblyf en etes)

Aktiewe bydrae te lewer tot die huishouding bv. aankope en kosvoorbereiding 

Mediese kennis of aftergrond in die versorging van bejaardes sal gunstig oorweeg word; aangesien persoon pas 'n operasie ondergaan het en tans nasorg ondergaan.

Liefde vir diere en honde. 

1 van 15Volgende
Adverteer nou GRATIS in Medies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Medies.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Dina spence sal kan kontak.
Geadverteer deur: Dina spence
Alle advertensies deur Dina spence.
'n soeknet lid sedert 2018-02-27.
Kosmos - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Kosmos,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

620 besigtigings.
Geadverteer op 2018-02-27 09:41:22.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-19 03:14:58 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.09840 sekondes vir 34.229.140.153