Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na 'n betrekking » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na 'n betrekking Opsoek na 'n betrekking  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na 'n betrekking

R15 000.00

Ek is 'n 54-jarige man met goeie boerdery ondervinding en kennis

My kennis sluit in: Bees wild en ook skaap boerdery, kan saai en stroop

kan wildheinings en algemene heingings oprig. Werkers bestuur,

Meganies agtergrond, Rooiseël Sweis ambag, Kode 14 met PDP

Ek is opsoek na 'n voorman pos in die Bloemfontein omgeweing wat behusing insluit. 

My verloofde is sterk administratief aangelê en kan help met kantoor werk en of bestuur van gastehuis,  kombuis personeel bestuur of selfs kook van etes.  

Kontak my assebief indien u van my dienste kan gebruik maak. 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Telefoon Nommer:0715368858
Selfoon Nommer:0715368858
Geadverteer deur: Hannakie.
'n soeknet lid sedert 2012-12-10.
Alle advertensies deur Hannakie.
Vryburg - Noordwes

35 besigtigings.
Geadverteer op 2020-07-22 15:22:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.