Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na 'n betrekking » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na 'n betrekking Opsoek na 'n betrekking  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na 'n betrekking

R1 111.00

OPSOEK NA 'n OPLEIDINS POS OP 'N PLAAS VIR 2021

 Ons is opsoek na 'n Junior (Indiens opleidings) plaasvoorman betrekking vir 'n 19-jarige seun wat aan die einde van 2020 sy matriek voltooi.

Hy is baie lief vir die plaas lewe en het groot liefde vir bees boerdery.

Hy sal graag sy kennis wil verbreed en ondervinding op 'n plaas in alle fasette van die boerdery opdoen. 

Hy is nie bang vir harde werk nie, en is bereid om te onder  te begin en te leer. 

Hy is bereid om op die plaas te gaan woon en te verhuis na 'n ander provinsie of dorp.   Tans in Vryburg/Ganyesa area Noord-Wes

 Kontak my indien u oor 'n opsie vir hom beskik asseblief. 

Dankie

Hantie Kotze

 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Hannakie via e-pos
Geadverteer deur: Hannakie.
'n soeknet lid sedert 2012-12-10.
Alle advertensies deur Hannakie.
Onbekende Area

61 besigtigings.
Geadverteer op 2020-07-09 10:03:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.