Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na 'n Assistent Plaasbestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na 'n Assistent Plaasbestuurder Opsoek na 'n Assistent Plaasbestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na 'n Assistent Plaasbestuurder

Opsoek na 'n Assistent Plaasbestuurder in Viljoenskroon/Kroonstad/Vredefort omgewing.

 

  • Tenminste 2 jaar werksondervinding op 'n plaas (Beeste & Skape)
  • Sweis ondervinding
  • Goeie menseverhoudings
  • Moet eie vervoer hê vir private gebruik

 

Die posisie sal aan die Plaasbestuurder rapporteer.

 


EPOS CV en salaris verwagting na plaasbestuurder1@gmail.com

As na 2weke nie gekontak is nie, aanvaar u aansoek as onsuksesvol.

 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Plaasbestuurder via e-pos
Geadverteer deur: Plaasbestuurder.
'n soeknet lid sedert 2019-06-10.
Alle advertensies deur Plaasbestuurder.
Viljoenskroon - Vrystaat

23 besigtigings.
Geadverteer op 2019-06-10 14:11:34.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.