Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

opsigter » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

opsigter opsigter  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

opsigter

Ek is n 45 jarige huisvrou met nie baie werks ondervinding nie. Het huis gehou en 2 kinders groot gemaak. My man is 61, het al die jare op die myn gewerk. Hy is nou geretrenche, en mag as gevolg van sy longe en ore glad nie meer opi myn werk nie. Ons is altwee baie lief vir visvang, en daarom sal ons graag wil weet of da nie iewers soos n opsigters werk is daar buite  nie. bv Soos by n oord. 
Vorige7 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Leras sal kan kontak.
Geadverteer deur: Leras.
'n soeknet lid sedert 2017-01-14
Alle advertensies deur Leras.
Cullinan - Gauteng

1288 besigtigings.
Geadverteer op 2017-01-14 13:03:40.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.