Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

OPREG » Dames soek Mans » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

OPREG OPREG  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

OPREG

OP SOEK NA EERLIKE OPREGTE MANSVRIENDE WAT 'N DAME KAN WAARDEER EN WEET WAT LIEFDE BETEKEN. EK IS FINANSIEEL ONAFHANKLIK EN WERK VOLTYDS.  GENIET GOEIE HUMOR EN HET 'N SIN VIR MOOI DINGE IN DIE LEWE. HET BAIE LIEFDE OM TE GEE AAN IEMAND WAT DAARNA HUNKER OM BEDERF TE WORD, MAAR NIE NET AAN DIE ONTVANGKANT WIL WEES NIE.

GOEIE KOMMUNIKASIE EN RESPEK VIR MEKAAR IS NOGAL 'N VEREISTE. 

 

Vorige21 van 22Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Dames soek Mans.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gesie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gesie
Alle advertensies deur Gesie.
'n soeknet lid sedert 2008-03-26.
Krugersdorp - Gauteng

8517 besigtigings.
Geadverteer op 2008-03-26 12:59:59.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.