Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

OPPASSER VIR 'N 81 JARIGE OU MAN » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

OPPASSER VIR 'N 81 JARIGE OU MAN OPPASSER VIR 'N 81 JARIGE OU MAN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

OPPASSER VIR 'N 81 JARIGE OU MAN

R2 000.00
Ek is opsoek na 'n jong seun/man wat miskien nou net uit die skool is, en nog nie 'n werk het nie, wat bereid sal wees om op 'n tydelike basis na my man (80) sal kyk gedurende die dag. Jy moet hom droog / skoon maak, kos voer, uit- en aantrek, hom draai in die bed, help met oefeninge, uitstoot in die tuin met rolstoel, medisyne gee, hom / sy hare was, water / drinkgoed gee.  Jy kan middagete uit die huis eet.  TV beskikbaar.  Jy moet jou eie vervoer he. Jy werk van 7H00 - 17H00 maandae tot vrydae. Dit werk uit R100-00 per dag.  Indien die maand meer as 20 werksdae het, sal die salaris bietjie meer wees. Sterk dames is ook welkom. 
Vorige24 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wilna1959 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wilna1959.
'n soeknet lid sedert 2014-12-11
Alle advertensies deur Wilna1959.
Eloffsdal - Moot - Gauteng
Kaart vir Eloffsdal,Moot,Gauteng,Suid Afrika

6632 besigtigings.
Geadverteer op 2014-12-11 08:41:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.