Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Oppas van 'n Aldsimers Persoon » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Oppas van 'n Aldsimers Persoon Oppas van 'n Aldsimers Persoon  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Oppas van 'n Aldsimers Persoon

Dag,

Ons is opsoek na 'n persoon wat oor naweeke na 'n 69jarige persoon met altsimers kan kyk.

Dit is inslaap vir vrydag, saterdag en sondag.  Verkieslik iemand wat al ou mense op gepas het.

Die persoon kan nog self alles doen net nie kos maak nie.  So moet ook kan kos maak. 

 Laat weet gerus. 

Vorige9 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Verpleging sal kan kontak.
Geadverteer deur: Verpleging
Alle advertensies deur Verpleging.
'n soeknet lid sedert 2017-07-03.
Cradock - Oos-Kaap

1846 besigtigings.
Geadverteer op 2017-07-03 11:33:49.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.