Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Op soek na werk » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Op soek na werk Op soek na werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Op soek na werk

R6 000.00
Ek is n blanke man met jare ondervinding in instandhouding van masjinerie en voertuie. Rekenaar geletterd met beplannings ondervinding. Was werksaam in die mynbedryf asoof industrieel. Het n paar jaar veld diens gedoen dwarsoor die republiek. Het gewerk in Botswana en Zambia. Ondervinding algemeen in sweis, diesel en petrol voertuie, elektries en administratief. Besit kode 14 lisensie en paspoort. Gaan nou met pensioen en soek inkomste vir alledaags. Help asseblief.
Vorige33 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Tiger14 via e-pos.
Telefoon Nommer:011 8148522
Selfoon Nommer:083442583
Geadverteer deur: Tiger14
'n soeknet lid sedert 2014-07-17.
Alle advertensies deur Tiger14.

Wierdapark Ext 2 - Wierdapark - Gauteng

1286 besigtigings.
Geadverteer op 2014-07-17 14:02:49.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.