Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Op soek na werk vir afgetrede dame - Potchefstroom » Groot en Klein Handel » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Op soek na werk vir afgetrede dame - Potchefstroom Op soek na werk vir afgetrede dame - Potchefstroom  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Op soek na werk vir afgetrede dame - Potchefstroom

Goeiedag,

My ouma is 71 jaar jonk en dringend op soek na werk in Potchefstroom.

Sy is baie vol lewe en het al haar eie besighede bestuur; sy het ervaring in aankope en verkope, voorraadopname, kassiere, en kan baie goed naaldwerk doen, brei, hekel en borduur. Uitstekende kok/bakster en tuinbouer - sy het die groenste vingers wat ek nog ooit beleef het.

Indien daar enigiemand is wat 'n vakante posisie aan my ouma kan bied, kontak haar groot asseblief dringend op 083 377 1781 (Nora) of vir my op 083 267 9410.

Byvoorbaat dank,
Tanya
Vorige4 van 4
Adverteer nou GRATIS in Groot en Klein Handel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Groot en Klein Handel.

Telefoon Nommer:0832679410
Selfoon Nommer:0833771781
Geadverteer deur: Tanya0.
'n soeknet lid sedert 2012-12-02.
Alle advertensies deur Tanya0.
Nigel - Gauteng

11042 besigtigings.
Geadverteer op 2012-12-02 11:27:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.