Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Op Soek na Bruin Worshond Tefie » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Op Soek na Bruin Worshond Tefie Op Soek na Bruin Worshond Tefie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Op Soek na Bruin Worshond Tefie

R1 200.00

Ons is op soek na 'n bruin worshond tefie - oud genoeg om die mamma te verlaat. Ons het 'n ses maande oue sussie wat vir haar wag by 'n huis waar hondjies vrot bederf word! Enige iemand met enetjie in Gauteng, Noordwes of Vrystaat kan ons asseblief kontak.  Ons sal haar kom haal :)

Bereid om tot so R1200 te betaal.

Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jpm777 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jpm777
Alle advertensies deur Jpm777.
'n soeknet lid sedert 2015-05-24.
Kroonstad - Vrystaat

902 besigtigings.
Geadverteer op 2015-05-24 08:39:18.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.