Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Oop kamer te huur vir bachelor persoon » Huur » Ander » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.02Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.14Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 21.22Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.54Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1584Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.00Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.81Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7569Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0291Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1596Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9813Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.38Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4225Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 9.71Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1307Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.29Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.44Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.21Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.21Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.86Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9333Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.10Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 44.12Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2276Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.50Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2408Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9813Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.12Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4989Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.20Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.46Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 16.95Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.07Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0088Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.47Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 16.95Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0017Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.41Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0542Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0471Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0347Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0811Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0177Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.53Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.02Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9877Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9813Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.20Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016
Oop kamer te huur vir bachelor persoon Oop kamer te huur vir bachelor persoon  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Oop kamer te huur vir bachelor persoon

R1 500.00
Oop kamer te huur vir enkelopende bachelor person - manlik of vroulik met vervoer en werk wat in Rustenburg omgewing werk vir R 1500 per maand - Water en krag ingesluit . Geen sleutel deposit benodig . Huur moet betyds per maand betaal word . Op rustig plaas by huis in Kroondal . Veilige parkering . Bring asb eie kamer meubels en kombuisware asook wasmasjien en tuimeldroer . Deel van badkamer , kombuis en sitkamer , geen skottel of tv , musiek toerusting welkom maar geen harde musiek toegelaat nie , huis word deelsaam gebruik . Familie en 1/2  vriende welkom maar geen oornag aanbeveel nie . Tuckshop sal binnekort oop wees op perseel . Huis nog onder restourasie en verandering . Geen diere word toegelaat om binne te slaap indien geen goeie maniere ( potty trained:* ) , * inligting in verband met reel kan bespreek word oor alhoewel as dit n hond is net een of as dit n teef is asb reg gemaak . Geen katte toegelaat asb . Netjies persone en geen kansvatters nie . Reels en kontrak sal bespreek word . Kontak Heinrich op 079 049 5220 . Baie rustig en nag patrollies word gedoen op plaas met geen riskos of weldadige probleme . Eienaar hou hom verantwoordelik met verlaat en aankoms van persone op perseel . Kamer onmiddelik beskikbaar  . Inligting sal verder verskaf met persone oor huis en reels asook omstandighede . Persone kan kom kyk na kamer .
Vorige8 van 27Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ander

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Telefoon Nommer:0790495220
Selfoon Nommer:0790495220
Geadverteer deur: Mr bones.
'n soeknet lid sedert 2016-07-21.
Alle advertensies deur Mr bones.
Kroondal - Noordwes

1982 besigtigings.
Geadverteer op 2016-07-22 00:16:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!