Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ontvangsdame / Sekretaresse » Sekretarieel » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Ontvangsdame / Sekretaresse  Ontvangsdame / Sekretaresse  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ontvangsdame / Sekretaresse


‘n Prokureursfirma in Menlopark Pretoria verlang die dienste van ’n jong dinamiese sekretaresse/ontvangsdame wat gemaklik en effektief in ‘n professionele en korporatiewe omgewing onder druk sal kan funksioneer en minstens oor die volgende kwaliteite en vaardighede moet beskik:
• Tussen die ouderdom van 20 – 25
• Ten volle tweetalig en vlot in Afrikaans
• Rekenaarvaardig
• Diktafoon tikervaring met bogemiddelde tikspoed en vlak van akkuraatheid
• Sterk administrasie/organisasie/kommunikasievermoë
• ‘n professionele en korporatiewe beeld weerspieël
* Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
Indien u oor die voormelde kwaliteite beskik stuur ‘n volledige CV en afskrif van ID dokument aan Leanda by info@avatt.co.za
Vorige4 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Leanda sal kan kontak.
Geadverteer deur: Leanda
Alle advertensies deur Leanda.
'n soeknet lid sedert 2016-04-25.
Menlopark - Gauteng

1478 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-25 09:17:52.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.