Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ons benodig 2 Afrikaansspreukende persone » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Ons benodig 2 Afrikaansspreukende persone Ons benodig 2 Afrikaansspreukende persone  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ons benodig 2 Afrikaansspreukende persone

Sien jy jouself as ‘n besigheids man of vrou binne die volgende 2 jaar?

Soek jy ‘n vaste posisie  in ‘n goed gevestigde maatskappy?

Ons benodig 2 afrikaansspreukende persone om dadelik te begin.

Vereistes:

·        Profesioneele voorkoms

·        Tweetalig in Afrikaans en Engels

·        Goeie kommunikasie vaardighede

·        Uitstekende besigheid etiket

·        Leireskap vaardighede

Ons vat net mense met ‘n bewys dat hulle Matriek geslaag het.

Ons is besig om onderhoude te voer tot die einde Oktober 2014.

Stuur vandag nog jou CV voor die posisies gevul word.  

Groete,

Natasha Meintjies

Vorige25 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pietermaritzburg sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pietermaritzburg
Alle advertensies deur Pietermaritzburg .
'n soeknet lid sedert 2014-10-07.
Pietermaritzburg - Kwazulu-Natal

6049 besigtigings.
Geadverteer op 2014-10-07 12:09:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.