Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Onmiddellik beskikbaar vir werk op plaas/skape/melkkudde/veldbeeste/admin » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Onmiddellik beskikbaar vir werk op plaas/skape/melkkudde/veldbeeste/admin Onmiddellik beskikbaar vir werk op plaas/skape/melkkudde/veldbeeste/admin  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Onmiddellik beskikbaar vir werk op plaas/skape/melkkudde/veldbeeste/admin

R1 234.00

Goeie dag,

 

Ek is het 9 jaar ondervinding in melkkudde bestuur, alle aspekte van admin. Ek is ook verantwoordelik vir die grootmaak van

Holstein kallers.  Uitsonderlike kennis en ervaring van alle aspekte van skape.  Ek het skape van ekstensief omgeskakel na intensief - teoreties

en prakties.  Ek het ook kommersiële kudde oorgeskakel na stoet en bestuur.  Lamskuur bestuur.   Ook ondervinding van Gastehuis bestuur.

Plaaswinkel bedryf, aankope en verkope. Ondervinding en kennis van hidroponiese tonnel verbouing.

Ek is bereid om te verhuis en is onmiddellik beskikbaar.

(Sien aangehegte CV) 

 

Amanda van Rensburg

(Sel:  0614118529) 

Vorige26 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Amanda123 via e-pos.
Telefoon Nommer:0614118529
Selfoon Nommer:0614118529
Geadverteer deur: Amanda123
'n soeknet lid sedert 2018-08-07.
Alle advertensies deur Amanda123.

Machadodorp - Mpumalanga

413 besigtigings.
Geadverteer op 2018-08-07 21:17:40.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.