Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ongedrukte koerantpapier rolle » Allerlei Baba Benodighede » Baba » Soek » soeknet.co.za

Ongedrukte koerantpapier rolle Ongedrukte koerantpapier rolle  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ongedrukte koerantpapier rolle

Ek het ongedrukte koerantpapier beskikbaar teen R30 'n rol (820mm by ongeveer 50 meter).
 
Dit werk fantasties vir enige kleuter/baba vir teken, verf, klei speel en selfs eet! Geen gemors meer! Ek trek sommer my hele klein tafel oor met die papier en sellotape. (ek het 2 woelwaters in die huis). Fantasties vir die vakasiedae wat lank kan raak! (en die winter wat voorle)
 Ek bly in Rosendal, Durbanville.
 Indien jy belangstel kan jy my kontak by 083 384 0858 of my terug epos.
Vorige20 van 27Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Baba Benodighede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Baba Benodighede.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Dinah sal kan kontak.
Geadverteer deur: Dinah
Alle advertensies deur Dinah.
'n soeknet lid sedert 2011-04-17.
Rosendal - Durbanville - Wes-Kaap

4818 besigtigings.
Geadverteer op 2011-04-17 07:52:24.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.