Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Onderwysbetrekking dringend benodig » Onderwys en Opvoeding » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Onderwysbetrekking dringend benodig Onderwysbetrekking dringend benodig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Onderwysbetrekking dringend benodig

Ek is Richard A. Fortuin, 'n gekwalifiseerde SARO-geregistreerde opvoeder. Ek is dringend op soek na 'n onderwysbetrekking in die Intermediêre- of Senior Fase. Ek beskik oor die volgende kwalifikasies: POD, HOD, VDO en B.Ed. Hons. In die Intermediêre Fase kan ek alle vakke onderrig (opvoeder vir 30 jaar in Multigraad)> In die Senior Fase kan ek onderrig in veral Bedryfsekonomie, Afrikaans, Aardrykskunde en Tegnologie. My selfoonnommer is: 0764793429. 

Vorige21 van 33Volgende
Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding.

Kontak Richard via e-pos.
Telefoon Nommer:0
Selfoon Nommer:0764793429
Geadverteer deur: Richard
'n soeknet lid sedert 2011-10-20.
Alle advertensies deur Richard.

Nissenville - Ladysmith - Wes-Kaap

2803 besigtigings.
Geadverteer op 2011-10-20 08:44:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!