Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Kinder Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Oeps-e-Daisies DVD » Kinder Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Oeps-e-Daisies DVD Oeps-e-Daisies DVD  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Oeps-e-Daisies DVD

R120.00
Foto 1: Oeps-e-Daisies DVD

Oeps-e-Daisies is die Afrikaanse weergawe van TV programme soos Gigglebiz en Jollywobbles.  Dit bevat agt lekkerlag episodes met 'n groot verskeidenheid kort "funny clips" vir kinders van alle ouderdomme. 

 

Ontmoet 'n klomp skreeusnaakse karakters soos Meneer Oeps en sy meisie, Ben Bangjan, Tante Toet, Daan die "handyman" en Superjan die superheld!  As jou kinders dink dis snaaks wanneer iemand mors, val, in dinge vasloop, goot skrik of sommer net dom dinge doen, dan gaan hierdie reeks 'n wenner in jou huis wees!

 

Met Jan-Hendrik Opperman en Esther von Waltsleben.  Stories en regie deur Anna Emm. 

Tydsduur 60min.

Vorige9 van 24Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Malmesbury - Wes-Kaap

3225 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-09 14:40:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.