Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Oefen gerieflik by jou huis! » Fiksheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Oefen gerieflik by jou huis! Oefen gerieflik by jou huis!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Oefen gerieflik by jou huis!

Foto 1: Oefen gerieflik by jou huis!

My groot passie is mense en hul welstand en gesond! Na jare in die Fiksheids bedryf het ek gou besef dat daar werklik te min ure in die dag is vir meeste mense en die eerste ding wat hulle dan uitsny is oefening! Daarom werk ek nou as mobiele Persoonlike Afrigter en Pilates Instruktrise en ry ek na my kliete se huise of werksplek vir die oefensessies! (Let wel dat ek huidiglik net in die Pretoria Oos en Irene areas werk.)

Ek spesialiseer in:

  • Fiksheid en Welstand
  • Gewigverlies en gewigbesturing
  • Krag en spiertonus oefening
  • Funktionele en "core" oefening
  • Sport spesifieke oefening
  • Pilates Mat
  • Voor-en nageboorte oefening
  • Soepelheid
  • Kinderontwikkeling (Werk met kinders om selfvertroue op te bou en help om belangstelling in sport deelname aan te wakker)
  • Senior burgers: Herstel van krag, soepelheid, balans en funktionele beweging
  • Gesonde Eetplanne

Kontak my gerus vir enige navrae, meer inligting en pryslys!
  •  
Vorige13 van 13
Adverteer nou GRATIS in Fiksheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Fiksheid.

Kontak Yorrie via e-pos.
Geadverteer deur: Yorrie
'n soeknet lid sedert 2011-08-15.
Alle advertensies deur Yorrie.

Elarduspark - Pretoria - Gauteng

7671 besigtigings.
Geadverteer op 2011-08-15 10:04:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.