Soek Tuisblad » Soek  » Voertuie » 4x4
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS » 4x4 » Voertuie » Soek » soeknet.co.za

Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS

R189 950.00
Foto 1: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 2: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 3: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 4: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 5: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 1: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 2: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 3: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 4: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS
Foto 5: Nuwe 2017 Polaris Ranger 570 Full Size Beskikbaar TEEN NAMPO PRYS

Was R199 950 NOU R189 950 VAT INCL.

 

 

Prys geldig to Vrydag 26 Mei 2017 

 

Nampo Spesials het begin. Kry jou Polaris of Linhai vandag terwyl voorraad hou.

As jy opsoek is na 'n Polaris 570 Full Size is dit nou die kans om een tekry. Die Polaris 570 full size se vorm het klein bietjie verander. Sy bakwerk lyk nou soos die ou Polaris 800, maar die voordeel is hy is nou goedkoper.

Die Polaris Ranger 570 Full Size sluit in:

*567cc 4-Stroke Engine

*4x4, 2x4 met Diff Lock

*Automatiese ratkas met high range, low range, park en reverse

*680kg Dra vermoë

*700kg Sleep vermoë

*Genoeg spasie vir 3 volwassenes

*Groot Bak vir pak plek

*En nog meer ...

Ons Bied:
*Inruilings
*Finansiering
*Aflewering


*Ons is Polaris en Linhai agente en het 'n werkswinkel wat alle quads, side-x-sides, bote en jetskis kan diens en of herstel.

As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474 
www.autoandmarine.co.za

Vorige2 van 26Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in 4x4.

Kontak Koshmarine001 via e-pos.
Telefoon Nommer:0609770916
Selfoon Nommer:0728996197
Geadverteer deur: Koshmarine001
'n soeknet lid sedert 2017-05-25.
Alle advertensies deur Koshmarine001.

Vereeniging - Gauteng

1568 besigtigings.
Geadverteer op 2017-05-25 11:09:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.