Soek Tuisblad » Soek  » Baba » Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Net VIR My » Boeke » Baba » Soek » soeknet.co.za

Net VIR My Net VIR My  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Net VIR My

netVIRmy - Spesiaal Hand-Gemaakde boekies, van geboorte, tot potty train en dag tot dag rekord hou. Belonings Charts en baie meer. SPESIAAL NET VIR MY!
Potty Boekies:
Dis n boekie wat per week is, vir elke dag is daar 3 blokkies. Een vir piep, een vir poep en een vir as die dag sonder glipsies was!
Daar is plekkies vir inkleur, uitknip, tips vir mamma, plekkie om te skryf hoe klein-een vorder, n briefie van jou kleuter vir jou, en en en.
Die kleintjie floreer op beloning, so elke keer as hul n plakkertjie kry, probeer hulle weer en weer!

...
Dag moeder Boekies:
Dis n boekie waar jou dag moeder elke dag kan invul hoe jou klein-een se daggie was. Van kossies eet, doeke gebruik, tot die bui waarin jou klein een was.
Vorige3 van 3
Adverteer nou GRATIS in Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boeke.

Kontak 252lesley via e-pos.
Selfoon Nommer:0826352681
Geadverteer deur: 252lesley
'n soeknet lid sedert 2011-11-14.
Alle advertensies deur 252lesley.

Norkem Park - Kemptonpark - Gauteng

2258 besigtigings.
Geadverteer op 2011-11-14 15:34:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.