Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Fiksie
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

n Humoristiese kykie na die land en sy mense » Fiksie » Boeke » Soek » soeknet.co.za

n Humoristiese kykie na die land en sy mense n Humoristiese kykie na die land en sy mense  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

n Humoristiese kykie na die land en sy mense

R180.00
Foto 1: n Humoristiese kykie na die land en sy mense

Hierdie boek is geskryf met dankbaarheid teenoor die Here wat my die mens gemaak het wat ek is.  Ek staan in ‘n ernstige en lewende verhouding met my Skepper en is bevoorreg om Evangelie Bedienaar te kan wees in die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider Afrika, – voorheen in Eldoradopark Gemeente in Johannesburg en tans by ‘Die Slot’ gemeente in Grassypark Kaapstad. Die boek is die resultaat van vele aansporings van my ‘Facebook’ maats, wat my stories gelees het en daarvan gehou het.  Danksy hulle aansporing kon ek tot die besluit oorgaan en bedank hul elkeen vir hul ondersteuning en aanmoedigende bystand.  Aan elkeen met wie my lewenspad gekruis het en op die een of ander manier my stoutheid aangeblaas het, baie dankie.  Ek is inherent ‘n baie stout mens en hou van plesierigheid, lekker stories vertel en lag.  Baie mense het op verskillende maniere hierdie stories in my hart gelaat en ek is baie dankbaar dat ek dit (soms ware stories) op so ‘n manier kon boekstaaf.
Vorige2 van 8Volgende
Adverteer nou GRATIS in Fiksie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Fiksie.

Kontak Dagbreek uitgewers via e-pos
Geadverteer deur: Dagbreek uitgewers.
'n soeknet lid sedert 2015-04-26.
Alle advertensies deur Dagbreek uitgewers.
Menlyn - Gauteng

1218 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-26 07:58:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.