Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Motorwerktuigkundige » Motor Bedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Motorwerktuigkundige Motorwerktuigkundige  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Motorwerktuigkundige

R11 000.00

Ek is opsoek na 'n geleentheid waar ek met behulp van my werkgewer kan kwalifiseer as 'n motorwerktuigkundige.

Ek is hardwerkend, gewillig om te leer en doeltreffend.

Ek het 4jaar ondervinding as 'n motorwerktuigkundige en wil graag saam met 'n besigheid groei en meer kennis verwerf.

Ek is bereid om te verhuis daar waar ek benodig word.

Vorige3 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jacobus hv sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jacobus hv.
'n soeknet lid sedert 2016-12-20
Alle advertensies deur Jacobus hv.
Upington - Noord-Kaap

1542 besigtigings.
Geadverteer op 2016-12-20 15:49:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.