Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mnr » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Mnr Mnr  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mnr

EK IS `n 36 JARIRIGE BLANKE MAN MET SEKURITEIT, BEMARKING, REKENAAR VAARDIG, VERKOPE, INSTANDHOUDING, EN PLAAG BEHEER ONDERVINDING IN RESIDENSIELE BEDRYF, MET STANDERD 10. EK IS VERSOT DAAROP OM MET MENSE  TE WERK. EK WIL GRAAG WERK IN BLOEMFONTEIN AREA IN DIE LANDBOU-BOERDERY BEDRYF, AANGESIEN MY VROU EN KINDERS OOK IN HIERDIE AREA IS. TANS DOEN EK KONTRAKTEURSWERK VIR MYSELF MAAR WERK IS SKAARS EN EK IS OPSOEK NA IETS PERMANENT. EK WORD OUER EN WIL `n TOEKOMS VIR MY EN MY GESIN VERSEKER. MY DROOM VAN KINDERTYD AF WAS OM MET WILDE DIERE TE KAN WERK. EK HET  SOBER GEWOONTES.
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Deon/jakes via e-pos.
Telefoon Nommer:0790459955
Selfoon Nommer:0790459955
Faks Nommer:nvt.
Geadverteer deur: Deon/jakes
'n soeknet lid sedert 2010-06-22.
Alle advertensies deur Deon/jakes.

Gardenia Park - Bloemfontein - Vrystaat

2259 besigtigings.
Geadverteer op 2010-06-25 01:12:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.