Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mnr Nico Els » Mans soek Dames » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

Mnr Nico Els Mnr Nico Els  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mnr Nico Els

Ek is n 63 jarige man 3wat baie lief is vir boerdery haat sterk drank met n passie daar is niks wat ek nie kan doen nie. Is opsoek na n vrou wat liefde vol opreg en abseluut eerlik is en getrou is.Ek het deur baie terugslae en terleur stellings in my lewe gegaan en wil nou gelu liefde vrede smag ek besit baie gereedskap,en elktriese toebehore watbaie mense sal begeer, het my eie ford 5000 trektor plus implimente.lief vir buite lewe dans kyk spot op TV .bruin hare bruin oe 1.75 meter lank weeg 73 kg gemideld gebou rook wel aanvaar my vir wat ek is en nie vir wat ek besit of in die bank het nie
Vorige4 van 7Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Mans soek Dames.

Kontak Jacobus via e-pos
Geadverteer deur: Jacobus.
'n soeknet lid sedert 2010-09-01.
Alle advertensies deur Jacobus.
Rustenburg - Noordwes

5516 besigtigings.
Geadverteer op 2010-09-01 12:42:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!