Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Feeste
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Middelburgvir Jesus Fees » Feeste » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Middelburgvir Jesus Fees Middelburgvir Jesus Fees  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Middelburgvir Jesus Fees

Foto 1: Middelburgvir Jesus Fees
Foto 2: Middelburgvir Jesus Fees
Foto 3: Middelburgvir Jesus Fees
Foto 1: Middelburgvir Jesus Fees
Foto 2: Middelburgvir Jesus Fees
Foto 3: Middelburgvir Jesus Fees

Middelburg vir Jesus Gospel Fees is ‘n  kaleidoskoop van kleur, klank, lofsang en aanbidding. `n Naweek vir die hele familie met van Suid-Afrika se top kunstenaars soos Joe Niemand, Leon Ferreira, Anders Orkes, Duislig, Cathy Viljoen, Benice Borman, Wilie Botha, Tania Strauss, Esti, Back2basics en vele meer. Vermaak uit die boonste rakke en musiek met `n boodskap vir oud en jonk. Die Naweek sluit ook ‘n  motorskou en verskeidenheid van stalletjies in.
Vorige4 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Feeste

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Feeste.

Kontak Neelskok via e-pos.
Telefoon Nommer:013 243 0666
Selfoon Nommer:071603 4765
Geadverteer deur: Neelskok
'n soeknet lid sedert 2013-08-13.
Alle advertensies deur Neelskok.

Kraaifontein - Wes-Kaap

8329 besigtigings.
Geadverteer op 2013-08-13 11:31:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.