Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mev.Hannalie Henning » Dames soek Mans » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

Mev.Hannalie Henning Mev.Hannalie Henning  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mev.Hannalie Henning

Ek is n weduwee wat nog skool hou en soek mans vriende wat lekker kan gesels en nog lus vir die lewe is. Ek verkies mans met n sin vir humor en wat hou van reis en die buitelewe. Ek is taamlik lank.1m73, blond en is gemiddeld gebou. Lag baie en behoort aan die NG kerk. Ek is gesond en hou daarvan om in my tuin te werk.
Vorige22 van 22

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Dames soek Mans.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hannalie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hannalie
Alle advertensies deur Hannalie.
'n soeknet lid sedert 2008-02-21.
Fairland - Gauteng

7072 besigtigings.
Geadverteer op 2008-02-21 20:37:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.