Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mev. Laurika Willer » Onderwys en Opvoeding » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Mev. Laurika Willer Mev. Laurika Willer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mev. Laurika Willer

Ek is 32 jaar lank in die onderwys.  Ek bied Afrikaans as Huistaal en ook op Eerste Addisionele Taalvlak aan.  Ek is die afgelope 11 jaar verbonde aan HTS, Potchefstroom.  Ek gee klas in Afrikaans van gr. 8-12.  Ek is ook 'n Ad Hoc Dosent aan die NWU waar ek vierdejaars onderrig in Vakmetodiek:  Afrikaans VOO en Senior Fase.  Die skool se geskrewe dokumentasie is my forte.  Ek bestuur ook die skool se dogterskoshuis vir die afgelope 11 jaar en het tans 5 personeellede en 96 dogters onder my toesig. 

Aangesien ons nou geen belange meer in Potchefstroom het nie, wil ons graag verskuif na 'n plek nader aan ons kinders.  Ek het wye ervaring van multikulture en geniet dit baie. 

Vorige29 van 33Volgende
Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Laura sal kan kontak.
Geadverteer deur: Laura
Alle advertensies deur Laura.
'n soeknet lid sedert 2010-07-26.
Baillie Park - Noordwes

3722 besigtigings.
Geadverteer op 2010-07-26 11:35:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.