Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Meneer » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Meneer Meneer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Meneer

Ek is 25 jaar oud, en enkel lopend.Ek is baie dringend opsoek na werk as n voorman\assistent voorman op n plaas. Ek is sopas terug vanaf Texas waar ek vir 2 jaar as n plaasvoorman gewerk het. Ek het Mielie, Sorgum, Katoen en Sojabone geplant. Ek het ook kennis van beeste wat ek versorg het. (Dip en kastreering) Poste verkieslik in Noord-Wes, Vrystaat en Limpopo. kontak my asb baie dringend. baie danki, Christiaan Hitge
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Hitge via e-pos.
Selfoon Nommer:076 788 2682
Geadverteer deur: Hitge
'n soeknet lid sedert 2015-04-17.
Alle advertensies deur Hitge.

Hartbeespoort - Noordwes

814 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-17 14:08:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.