Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mej Nina Wium » Joernalistiek » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Mej Nina Wium Mej Nina Wium  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mej Nina Wium

Ek is tans 'n Spraakterapeut by die Pionierskool vir blindes en leergeremdes op Worcester. Ek het my B.Spraak-Taal -en Gehoor Honneursgraad in 2007 by US verwerf. Ek het ook onlangs begin om Freelance Journalism deur INTEC college te studeer en is ook besig met my Braille opleiding by 'n blinde dame.

Ek sal graag wil werk by 'n radiostasie/koerant/tydskrif. Ek sal dit waardeer as enigiemand wat weet van vakante poste in die joernalistiekbedryf waarvoor ek kan aansoek doen of indiensopleiding kan ontvang, my kontak.

Ek sal myself beskryf as hardwekend, innoverend, kreatief, kan inisiatief neem, entoesiasties, energiek en skrik nie vir 'n uitdaging nie!

Dankie!

Nina 

 

 

Vorige4 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Joernalistiek

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Joernalistiek.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Nina sal kan kontak.
Geadverteer deur: Nina
Alle advertensies deur Nina.
'n soeknet lid sedert 2010-08-02.
Hoeveldrif - Secunda - Mpumalanga

33049 besigtigings.
Geadverteer op 2010-08-02 04:38:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!