Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mej. C.V. van der Merwe » Sekretarieel » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Mej. C.V. van der Merwe Mej. C.V. van der Merwe  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mej. C.V. van der Merwe

R4 500.00

Goeie dag

 

Ek is 'n 20jarige dame opsoek na werk.. Ek het in \'n Scrap Metal gewerk vir \'n jaar. Ek kan enige kantoor werk doen. van tikwerk tot basiese boekhou. Ek is opsoek na n nuwe uitdaging.... Ek is hard werking, behulpsaam en leer baie vinnog. Betroubaar asook pligsgetroud. Ek het goeie verwysings. CV en foto op aanvraag.

Sien uit om van u en u maatskappy te hoor.

Baie dankie

Charne

Vorige17 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Kontak Charne via e-pos
Geadverteer deur: Charne.
'n soeknet lid sedert 2014-02-28.
Alle advertensies deur Charne.
Groenvlei - Bloemfontein - Vrystaat

9204 besigtigings.
Geadverteer op 2014-02-28 12:03:59.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!